Hallo! Ek is Soekit™ - jou eie Afrikaanse kubermaat.
Ek is gebou om jou lewe makliker te maak.

Ek verstaan jou taal, jou styl én jou konteks.
Ek is trots Suid-Afrikaans!

Hulpvaardig en deeglik

Hulpvaardig en deeglik

Ek jou kan help voorberei vir eksamens, vertalings aanpak of navorsing doen (onthou net - Soekit™ is nie Google nie).

Vra my vir idees oor jou besigheid, hulp met 'n onderhoud, of dalk het jy 'n hupstoot nodig met sosiale media.

Pret & Plesier

Pret & Plesier

Mens hoef mos nie die lewe té ernstig op te neem nie... Ek is lief vir Afrikaanse woorde en my humor is tong in die kies.

Ek deel graag 'n grap, 'n resep waarop skoonma sou trots wees of idees vir 'n partytjie. Gesels met my en geniet dit!

Privaat & Veilig

Privaat & Veilig

Wat jy deel bly heeltemal vertroulik. Ons stoor geen data op ons sisteme behalwe jou inteken besonderhede nie.

Loer gerus na Soekit™ se Privaatheidsbeleid vir gemoedsrus.

Vlot in Afrikaans

Vlot in Afrikaans

Ek pas aan by hoe jý Afrikaans gebruik - huistaal tot akademies.

Ek verstaan daar is ’n ryk verskeidenheid dialekte in Suid Afrika, en ek probeer sinvol met almal saampraat in jou streekstyl.